« ALL Marloth Park Accommodation

114 Kudu - Marloth Park

Marloth Park Self-catering in Marloth Park
114 Kudu - Marloth Park

Description

114 Kudu is a self-catering holiday home sleeping eight guests in two double bedrooms and a loft area furnished with four single beds. This luxury accommodation provides a tranquil and unforgettable experience with wildlife roaming freely in their natural environment.

Facilities

  • Braai/Barbecue
  • Swimming Pool
  • Bird Watching
  • Self-catering
  • Safari
  • Big 5
  • Game Drives
  • 5 Star Reviewed

Book Now

From 1300.00 Rooms/Units

114 Kudu - Marloth Park Map

Customer Reviews

  • Distinctive location quietness
    02 October 2017

    Everything about the vanue cleanliness the indigenous bush trees,animals around the area,I am looking forward to visit again.

  • 113 Kudu Marloth Park - 18 to 21 April 2014
    22 April 2014

    Goeie dagArriveer Vrydag, 18 April 2014 - Opgewonde. Gaan haal die sleutels by Nyala Estate, dan na 113 Kudu (al het ons eintlik 114 bespreek). Sit die alarm af, sluit die deur oop - die plek is VUIL!! Wat 'n teleurstelling!!! Net die vorige week is my blindederm verwyder, so ek is niks tevrede nie, want nou moet ek met 'n seer maag eers huis skoonmaak! Tussen die kussings in die sitkamer en ook tussen die kussings wat bo-op mekaar gepak is op die plastiekstoele, is dit ou chips en kos wat saam plak. Die eenheid is vol stof en spinnerakke. So wat beteken dit?? Ons het nou net 7 ure lank in 'n voertuig spandeer, maar moet eers skoonmaak - glad nie gelukkig nie en ek is in pyn. Dan probeer ons die tv uitsorteeer. Bel Multichoice uiteindelik, net om te hoor die "dish" is nie reg installeer nie. Maar dankie dat hierdie vir ons die Saterdag uitgesorteer was, ons waardeer.Vrydag let ons ook op dat die onderste wasbak in die badkamer nie die water laat uitloop nie - dankie ook dat dit die Saterdag reggemaak is.Die eenheid kort regtig aandag, want dit is die klein dingetjies wat 'n mens die nodigste het, soos bv 'n rasper om kaas mee te rasper. In die toekoms, kan daar asb Sunlight-liquid gelos word wat nie verdun is met water nie? Dit maak dit baie moeilik om skottelgoed te was. Gelukkig is daar 'n winkel in Marloth!!!Ook, die besem!!! Hoe vee 'n mens met 'n besem was gebuig is en glad nie kan vee nie??Die dubbelbed bo is vol van die goggas - bo-op die muskietnette!! Ook maar goed ons het nie in die onderste kamer gebly nie, want ek weet nie hoe hierdie vertrek gelyk het nie - te skaam om my gaste te vra wat ek saamgeneem het.Nee man!!! Ek is regtig ongelukkig!! 'n Mens betaal baie geld om net by 'n plek op te daag wat nie eens die helfte daarvan werd is nie.Ons gaan 2 keer 'n jaar Marloth toe, en ek kan eerlik sĂȘ dat as hierdie die tiepe eenheid is wat julle aan mense beskikbaar stel (vuilheid, stukkend), dan sal ek nie weer my voete daar sit nie.Ja, ons het die beste van 'n slegte saak gemaak, maar miskien sal dit beter wees dat julle mense bewus maak van wat hulle kan verwag, want dit wat julle bemark, is definitief nie wat ons gekry het nie.So, lang storie kort...1. Dankie vir die hulp met die DSTV en geblokte drein.2. Die plek is vieslik vuil en baie dinge stukkend.3. Mors van my geld en ek waardeer dit GLAD NIE.

Why book with us?

  • Safe and secure payments
  • Best price promise

Guest Reviews

Distinctive location quietness …” Read more

Jenny Nokulunga Msimangto - 02 October 2017
Read Reviews